Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
DIE ANDER SÊ
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
WAT STEEK IN ’N NAAM?
Briewe
DIÉ WEEK KUIER ONS BY...
RESTOUREER ’N VETERAANENJIN: R160 000 OP DIE SPEL
EKSTENSIEF WORD INTENSIEF • Uit: Landbouweekblad, 12 Februarie 1963
DIE SLAGTING OP ONS PAAIE
GRAANBEDRYF SLAAN SLAG MET NUWE DIFFERENSIAAL
Red dié markte ter wille van kossekerheid
TSHWANEMARK BEUR VOORT
SAKELUI MAAK SÉLF SONKRAGPLANNE • Te midde van pleidooie dat sonkrag vir klein sake-ondernemings gesubsidieer word, het talle plattelandse ondernemings en gemeenskappe reeds begin om hul afhanklikheid van Eskom te verminder.
‘Talle boere verskaf reeds water aan plaasbewoners’
Beurtkrag wurg wynbedryf se marges
Internasionale mark en goeie oes stu appelkoosbedryf
BEDRYFSNUUS
HEROPENING VAN CHINA LAAT WOLPRYSE STYG
Grondboonbedryf verloor ’n pionier
Toegewyde amptenare help met waterlisensie
REGSFIRMA MOET HOES NÁ SKELMS BETALING ONDERSKEP
Inheemse peulgewasse toon gróót belofte
Swye oor uraan pla
NUUS UIT AFRIKA
Kenners kap talle gevare van Limpopo mega-nywerheidsone • ’n Groep wetenskaplikes beveel in ’n verdoemende verslag oor die beoogde Musina-Makhado- spesiale ekonomiese sone (MMSEZ) aan dat die regering dringend ‘n moratorium op enige bedrywighede daarvoor plaas.
OWERHEDE PROBEER AL JARE LANK WAARSKUWINGS SYSTAP
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
Somergewasse aangeplant soos verwag • Die toename in kanolaproduksie in die wintergraangebied en sojaboonproduksie in die somergraangebied lei tot invoervervanging van oliekoek vir veevoer.
KLEINER EIERBOERE VERLAAT BEDRYF
AFWAGTING OP WINTER SE WATERBLOMME
GESOEK: SEKRETARISVOËLS SE NESTE
‘Wilde’ teeproduksie kan volhoubaarheid bevorder
BYE KRY EIE ENTSTOF
Nuwe mikroskyfietegnologie kan ryp vrugte help soek
Planne hou – solank die diesel hou • Boere en die verwerkers van landbouprodukte se beste plan teen beurtkrag is dieselkragopwekkers. Dit verg volhoubare voorsiening van brandstof en bring ongekende koste mee.
Europa se groen plan: Geleentheid of bedreiging? • Die Europese Unie is tans ’n sleutelmark waarheen Suid-Afrika landbouprodukte uitvoer. Groot ongemak heers oor die verwagte strenger regulasies van die EU se Farm-to-Fork-strategie en of dit sy huidige aanloklikheid vir Suid-Afrikaanse uitvoerders sal laat kwyn.
HOE LYK SA SE UITVOERMARKTE?
Erfgename kan ook opdok vir boedeltaks • Boedelbelasting is ’n belasting wat gehef word op die bates en geagte bates in die boedel van ’n persoon by sy of haar afsterwe nadat voorsiening gemaak is vir sekere aftrekkings en kortings. Die vraag ontstaan egter of slegs die oorledene se boedel aanspreeklik is vir die betaling van die boedelbelasting.
Rooibosboer span die natuur in teen struikelblokke • Beperkende landboutoestande, die voorbeeld van die veld en ’n reeks mensgemaakte en natuurrampe het dié boer geleenthede in herlewingslandbou laat raaksien.
HOOG EN KOUD
ROOIBOS SE KWESSIES
LBW VRA ...
Vasbyter se droom word waar • ’n Loopbaan in die korporatiewe wêreld het vir mnr. Clive Tigere gewink, maar hy het vasbeslote eerder sy pluimveedroom gevolg. Vandag is dié 28-jarige die uitvoerende hoof van ’n broeihuis in Limpopo wat by die bestes kan kers vashou.
NIE VIR SISSIES NIE
Rol bosse plat vir beter weiding • Die platrol van indringerbosse met ’n swaar roller het...